Die Boodskap

1 Kronieke 28:4 Die Boodskap (DB)

Maar tog het die Here, die God van Israel, my uit my hele familie gekies om vir altyd Israel se koning te wees. Hy het die stam van Juda gekies om te regeer en uit die families van Juda het Hy my pa se familie gekies. Tussen al my pa se seuns het Hy my gekies om oor die hele Israel te regeer.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:1-11