Die Boodskap

1 Kronieke 28:20 Die Boodskap (DB)

Wees sterk, moenie huiwer nie, maar begin die werk doen! Moenie bang wees of jou bekommer nie, want die Here God, my God, is by jou. Hy sal jou nie in die steek laat of van jou af padgee nie. Hy sal toesien dat al die werk aan sy huis reg gedoen word.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:13-21