Die Boodskap

1 Kronieke 28:11 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir Salomo ’n bouplan gegee van die pilaargang met al die geboue wat daarmee saamgaan: die voorraadkamers, solderkamers, binnekamers en binneste heiligdom waar die ark se deksel sou kom.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:10-20