Die Boodskap

1 Kronieke 28:1 Die Boodskap (DB)

Dawid het al die belangrike mans van Israel in Jerusalem bymekaargeroep. Dit het die leiers van die stamme, die weermagoffisiere, die toesighouers oor die koninklike eiendomme en ander belangrike mense ingesluit.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:1-10