Die Boodskap

1 Kronieke 27:15 Die Boodskap (DB)

Geled, ’n afstammeling van Otniël uit Netofa, was in bevel van die twaalfde afdeling vir die twaalfde maand. Elkeen van hierdie afdelings was 24 000 man sterk.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:14-24