Die Boodskap

1 Kronieke 27:1 Die Boodskap (DB)

Hier volg ’n lys van die Israelitiese familiehoofde, die hoër en laer offisiere en die koning se amptenare wat in beheer was van die afdelings wat elke maand diens gedoen het. Die afdelings het maandeliks omgeruil en elkeen het uit 24 000 man bestaan.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:1-10