Die Boodskap

1 Kronieke 26:32 Die Boodskap (DB)

Daar was 2 700 bekwame mans tussen Jerija se mense. Hulle was almal familiehoofde. Koning Dawid het hulle aangestel oor die stamme Ruben en Gad en oor die halwe Manassestam, vir alle sake rakende die diens van God en die koning.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:28-32