Die Boodskap

1 Kronieke 26:30 Die Boodskap (DB)

Die Hebrongroep, Gasabja en 1 700 van sy mense, is wes van die Jordaanrivier verantwoordelik gemaak vir alles wat Israel s’n was. Hulle moes sorg vir al die dinge van die Here en vir die koninklike diens.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:26-32