Die Boodskap

1 Kronieke 25:5 Die Boodskap (DB)

Hulle was almal Heman se seuns. Heman was die koning se siener in godsdienstige sake. God het aan Heman veertien seuns en drie dogters gegee. Dit het natuurlik aan hom groot aansien in die gemeenskap gegee.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-8