Die Boodskap

1 Kronieke 25:2 Die Boodskap (DB)

Uit Asaf se seuns was daar Sakkur, Josef, Netanja en Asarela. Hulle het onder Asaf se leiding gestaan. Hy het as profeet in diens van die koning opgetree.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-8