Die Boodskap

1 Kronieke 24:1 Die Boodskap (DB)

Die afstammelinge van Aäron, die priesters, is ook in groepe vir hulle diens ingedeel. Die seuns van Aäron was: Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-5