Die Boodskap

1 Kronieke 23:13 Die Boodskap (DB)

Amram se seuns was Aäron en Moses. Aäron en sy nageslag is vir altyd afgesonder om die heilige werk in die Allerheiligste te doen, om vir die Here wierookoffers te bring, om Hom te dien en om in sy Naam die seën oor die volk uit te spreek.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:11-14