Die Boodskap

1 Kronieke 22:9 Die Boodskap (DB)

Jy sal ’n seun hê wat ’n man van vrede sal wees. Ek sal hom rus gee van die vyandelikhede van sy bure en sy naam sal Salomo wees. Onder sy bewind sal Ek groot rus en vrede vir Israel gee.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:8-14