Die Boodskap

1 Kronieke 22:19 Die Boodskap (DB)

Sorg nou dat julle doen wat die Here wil hê. Maak reg en bou die heilige plek vir die Here God, sodat julle die verbondsark van die Here en die ander heilige voorwerpe van God in die tempel ter ere van God kan kom neersit.”

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:10-19