Die Boodskap

1 Kronieke 21:15 Die Boodskap (DB)

Daarna het God ’n engel gestuur om Jerusalem ook te vernietig. Toe Hy die verwoesting sien, was die Here jammer daaroor en Hy het vir die engel gesê: “Hou op! Dit is nou genoeg.”Die engel het toe by die dorsvloer van Ornan, ’n Jebusiet, gestaan.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:11-25