Die Boodskap

1 Kronieke 20:6 Die Boodskap (DB)

Daar was weer ’n geveg in Gat. Een van die vegters was ’n Refaïet van geboorte. Hy was groot en het ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet gehad, altesaam 24.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-7