Die Boodskap

1 Kronieke 20:2 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid in Rabba aankom, het hy die Ammonitiese koning se kroon van sy kop afgehaal en op sy eie kop gesit. Die kroon was van goud, met ’n waardevolle edelsteen daarin. Dit het omtrent 34 kilogram geweeg. Hulle het ’n baie groot klomp skatte uit die stad weggedra

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-3