Die Boodskap

1 Kronieke 19:6 Die Boodskap (DB)

Die Ammoniete het besef dat hulle Dawid kwaad gemaak het. Koning Ganun en die Ammoniete het omtrent 34 ton silwer gestuur om strydwaens en bemanning by die Arameërs van Mesopotamië en Maäka asook by Soba te huur.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:4-10