Die Boodskap

1 Kronieke 19:18 Die Boodskap (DB)

Die Arameërs het nog ’n keer die onderspit gedelf en vir die Israeliete gevlug. Dié keer het Dawid 7 000 strydwaspanne en 40 000 voetsoldate doodgemaak. Die bevelvoerder, Sobak, is ook in die geveg dood.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:17-19