Die Boodskap

1 Kronieke 18:8 Die Boodskap (DB)

In die stede Tibgat en Kun, wat aan Hadad-Eser behoort het, het Dawid ’n groot hoeveelheid brons vir hom gevat. Later het Salomo dit laat smelt om die reusebronsbak wat bekend was as die “see”, asook die pilare buite die tempel en die bronsgereedskap wat in die tempel gebruik is, te laat maak.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-13