Die Boodskap

1 Kronieke 18:6 Die Boodskap (DB)

Hy het toe beheerpunte in Damaskus, die Aramese hoofstad, opgerig. Daarna was die Arameërs Dawid se onderdane. Hulle moes belasting aan hom betaal. Só het die Here Dawid laat wen waar hy ook al oorlog gemaak het.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:5-10