Die Boodskap

1 Kronieke 18:11 Die Boodskap (DB)

Koning Dawid het hierdie geskenke ook vir die Here gegee. Hy het dit ook met al die silwer en goud gedoen wat hy van ander volke afgeneem het, soos die Edomiete, die Moabiete, die Ammoniete, die Filistyne en die Amalekiete.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:7-16