Die Boodskap

1 Kronieke 17:1 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid lekker in sy paleis gevestig was, het hy vir die profeet Natan gesê: “Hier woon ek in ’n pragtige sederhoutpaleis, maar die verbondsark van die Here staan in ’n tent.”

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-6