Die Boodskap

1 Kronieke 15:28 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete was almal bly dat die verbondsark van die Here Jerusalem toe gekom het. Hulle was uitbundig en het dit met vreugdekrete, ramshorings en trompette, simbale, liere en harpe gevier.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:24-29