Die Boodskap

1 Kronieke 14:15 Die Boodskap (DB)

As jy ’n geluid soos voetstappe bo in die takke hoor, kan jy maar aanval. Dit sal die teken wees dat God voor jou uitgaan om die Filistyne te verslaan.”

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:8-17