Die Boodskap

1 Kronieke 13:14 Die Boodskap (DB)

Die ark van God is toe vir drie maande lank in Obed-Edom se huis gestoor. In dié tyd het die Here vir Obed-Edom en alles wat syne was, geseën.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:5-14