Die Boodskap

1 Kronieke 13:10 Die Boodskap (DB)

Dit het die Here woedend gemaak en Hy het Ussa net daar laat dood neerslaan, omdat hy aan die ark gevat het. So is hy daar, in God se teenwoordigheid, dood.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:1-11