Die Boodskap

1 Kronieke 12:37 Die Boodskap (DB)

Van oorkant die Jordaan af was daar uit die stamme van Ruben, Gad en die halwe Manassestam 120 000 soldate, almal toegerus met hulle wapens.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:36-40