Die Boodskap

1 Kronieke 12:20 Die Boodskap (DB)

Hier is ’n lys name van die mense uit Manasse wat na Dawid toe oorgeloop het, terwyl hy na Siklag toe op pad was: Adnag, Josabad, Jediael, Migael, Josabad, Elihu en Silletai, elkeen in bevel van omtrent 1 000 soldate van Manasse.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:19-30