Die Boodskap

1 Kronieke 12:15 Die Boodskap (DB)

Dit was hulle wat die Jordaanrivier in die reëntyd, toe dit in vloed was, oorgesteek het. Hulle het toe die mense verjaag wat weerskante van die rivier gebly het.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:10-16