Die Boodskap

1 Kronieke 12:1 Die Boodskap (DB)

Die volgende manne het in Siklag reeds by Dawid aangesluit. Hy was toe nog voortvlugtend en het weggekruip vir Saul, die seun van Kis. Hulle was dapper manne wat saam met Dawid geveg het.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:1-6