Die Boodskap

1 Kronieke 11:3 Die Boodskap (DB)

Al die leiers van Israel het toe by Dawid in Hebron bymekaargekom. Hy het daar, in die Here se teenwoordigheid, ’n ooreenkoms met hulle aangegaan. Hulle het hom toe as koning van Israel gesalf.Dit was net soos die Here deur Samuel gesê het dit sou wees.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-13