Die Boodskap

1 Kronieke 10:2 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne het toe op Saul en sy seuns toegesak en drie van sy seuns, Jonatan, Abinadab en Malkisua, doodgemaak.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:1-3