Die Boodskap

1 Kronieke 10:12 Die Boodskap (DB)

Hulle dapper soldate het toe Saul en sy seuns se lyke gaan haal. Hulle het die oorskot na Jabes toe gebring en dit onder die groot boom in Jabes begrawe. Daarna het hulle sewe dae lank niks geëet nie.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:8-14