Die Boodskap

1 Korintiërs 6:3 Die Boodskap (DB)

Ons gaan selfs eendag die hemelse wesens oordeel. As dit so is, behoort ons regtig darem ook in staat te wees om vir die alledaagse probleme wat nou hier onder ons opduik, ’n goeie oplossing te vind.

1 Korintiërs 6

1 Korintiërs 6:1-7