Die Boodskap

1 Korintiërs 15:56 Die Boodskap (DB)

Sonde is die oorsaak dat ons doodgaan. En ons kan nie stry dat ons in sonde vasgevang is nie omdat die wet van God so duidelik daar is en dit vir ons wys.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:51-58