Die Boodskap

1 Korintiërs 15:54 Die Boodskap (DB)

Wanneer dit alles gebeur, sal dit presies wees soos die Skrif gesê het dit gaan wees: “Die dood het nie meer enige krag of invloed nie. God het al die krag as oorwinnaar.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:50-56