Die Boodskap

1 Korintiërs 15:50 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, wat ek met ander woorde wil sê, is dit: ons, met ons aardse liggame, kan nie in die nuwe wêreld van God ingaan nie. ’n Liggaam wat doodgaan en vergaan, kan tog nie in die nuwe wêreld van God gaan bly waar alles vir altyd hou nie.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:44-57