Die Boodskap

1 Korintiërs 15:34 Die Boodskap (DB)

Ruk julle reg en hou op om verkeerde dinge te doen. Julle behoort julle te skaam dat party van julle regtig geen idee het van wie God is, wat Hy kan doen en wat Hy van julle verwag nie.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:27-39