Die Boodskap

1 Korintiërs 15:31 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, dagin en daguit leef ek in die skaduwee van die dood. Daarvan kan julle net so seker wees as dat ek trots is op wat Christus Jesus, ons Here, vir julle beteken en gedoen het.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:23-37