Die Boodskap

1 Korintiërs 15:29 Die Boodskap (DB)

As dit nou waar was dat mense nie weer lewendig gemaak sal word nie, wat dan van die mense wat hulle laat doop sodat dié wat reeds dood is daarby kan baat? Vir wat doen hulle dit dan?

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:20-30