Die Boodskap

1 Korintiërs 15:23 Die Boodskap (DB)

Elkeen sal sy beurt kry. Christus het eerste opgestaan en so die pad vir ons ander oopgemaak. Wanneer Christus weer kom, sal al die mense wat aan Hom behoort ook opstaan.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:18-25