Die Boodskap

1 Korintiërs 15:14 Die Boodskap (DB)

As dit darem waar sou wees, beteken dit dat alles wat ons vir julle vertel het, net ’n klomp leuens is en dat julle in net mooi niks glo wanneer julle sê julle glo in Christus nie. En dit is nie al nie.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:8-16