Die Boodskap

1 Korintiërs 15:12 Die Boodskap (DB)

Daar is tog geen twyfel oor die boodskap nie: Jesus was dood en is weer lewendig gemaak. Hoe is dit dan nog moontlik dat party van julle kan twyfel en sê dat God nie mense wat dood is lewendig sal maak nie?

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:6-18