Die Boodskap

1 Korintiërs 12:17 Die Boodskap (DB)

Net om te sê: “Ek is nie die oog nie, nou voel ek nie meer deel van die liggaam nie,” verander niks daaraan dat dit deel van die liggaam is nie. As alles nou net oog was, waarmee sou ons dan gehoor het? As die hele liggaam net een groot oor was, waarmee sou ons geruik het?

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:9-22