Die Boodskap

1 Konings 9:8 Die Boodskap (DB)

“Al die aarde se mense sal Israel dan begin spot en verag. Wanneer die tempel tot op die grond afgebreek is, sal elke verbyganger met skok vra: ‘Waarom het die Here dit aan die land en die tempel en sy mense gedoen?’

1 Konings 9

1 Konings 9:1-14