Die Boodskap

1 Konings 8:6 Die Boodskap (DB)

Daarna het die priesters weer die verbondsark opgetel en dit binne-in die tempel ingedra. Daar het hulle dit baie versigtig onder die gerubs se vlerke in die binneste heiligdom, die Allerheiligste, gaan neersit.

1 Konings 8

1 Konings 8:5-13