Die Boodskap

1 Konings 8:30 Die Boodskap (DB)

Hoor ook die smekinge van u mense wanneer hulle in die rigting van die tempel kyk en bid. Hoor tog ons gebede in u hemelse woonplek en vergewe ons ons sondes.

1 Konings 8

1 Konings 8:24-38