Die Boodskap

1 Konings 8:27 Die Boodskap (DB)

“Here, my God, kan U regtig hier op aarde in die tempel woon? Nie eens die ganse hemel is vir U groot genoeg nie. Hoe kan hierdie geboutjie, hierdie tempel wat ek gebou het, dan ooit groot genoeg vir U wees?

1 Konings 8

1 Konings 8:18-37