Die Boodskap

1 Konings 8:25 Die Boodskap (DB)

Here, God van Israel, maak asseblief tog ook u belofte waar dat daar altyd een van my pa se kinders oor Israel sal regeer. Help elke koning dat hulle U soos my pa sal liefhê en volgens u woord sal leef.

1 Konings 8

1 Konings 8:20-33